| Modulekode | AKG 726 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Mitologie en godsdiens in die Antieke Wêreld Studie van ou Nabye Oosterse mitologie en godsdienstige oortuigings en die invloed daarvan op die kulture van Afrika en die Midde-Ooste en/of studie van die godsdiens van antieke Israel en/of studie van Grieks-Romeinse mitologie en godsdienstige oortuigings en die ingrypende en voortdurende invloed daarvan op Westerse kunsvorme. Aandag word geskenk aan beide staats- en private godsdienstige gebruike in die Antieke Wêreld. Taalstudente sal capita selecta uit die relevante literatuur van die Hebreeuse/Griekse/Latynse literêre korpus lees. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Antieke Tale en Kulture |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App